Agter Paarl: Wingerd En Saaiplaas Zum Verkauf Per Ausschreibung
Aktualisiert: Heute
Über die Immobilie
Beschreibung wurde automatisch übersetzt.
Die Beschreibung wird in der Originalsprache angezeigt.
Tender sluit: Donderdag 15 Oktober 2026 om 11:00 Plek: BKB Kantore, Cecilia Plein, Ceciliastraat 100, Paarl
Grootte: 349 ha
Unieke geleentheid. Dit is baie seldsaam dat eiendom in hierdie area in die mark kom.
Die plaas is geleë op die Hooggelee grondpad met uitsig op die Paarl bergreeks asook op Tafelberg.
• Uiters vrugbare grond • 40 ha wingerd • 3
Tender sluit: Donderdag 15 Oktober 2026 om 11:00 Plek: BKB Kantore, Cecilia Plein, Ceciliastraat 100, Paarl
Grootte: 349 ha
Unieke geleentheid. Dit is baie seldsaam dat eiendom in hierdie area in die mark kom.
Die plaas is geleë op die Hooggelee grondpad met uitsig op die Paarl bergreeks asook op Tafelberg.
• Uiters vrugbare grond • 40 ha wingerd • 300 ha saaigrond • Ideaal vir gemengde boerderybedrywighede • Plaashuis (benodig aansienlike opknapping) • 5 Arbeidershuise • Groot stoor • Skeerhok • Veekraal met dipgat • 2 Werkende boorgate: Een vir huishoudelike watervoorsiening en een besproeiingsboorgat wat ongeveer 16 000 liter per uur lewer • 2 Eskom-kragpunte
’n Skaars geleentheid om ’n goed geleë landbou-eiendom in een van die Wes-Kaap se mees gesogte boerderygebiede te bekom