๐๐ข๐ญ๐ฌ๐จ๐ง๐๐๐ซ๐ฅ๐ข๐ค๐ 1567.8819 Ha ๐๐ค๐๐๐ฉ ๐๐ง ๐๐๐๐ฌ๐ฉ๐ฅ๐๐๐ฌ ๐ง๐๐๐ฒ ๐๐ซ๐๐๐จ๐๐ค
5 Beds
2 Baths
Updated: April 15
7
Views for last 30 days
7
About the Property
Hierdie pragtige 1567.8819 ha plaas, geleรซ sowat 45 km buite Cradock, strek oor 1 567 ha en bied โn ideale kombinasie van produksie, water en infrastruktuur!
๐๐ค๐๐ฉ๐ซ๐๐ก๐ ๐ฌ๐๐๐๐๐ฃ๐: Die plaas is verdeel in 8 goedversorgde kampe, elk met sy eie waterpunt. ๐๐๐ญ๐ซ๐จ๐ฎ๐๐๐ซ๐ ๐ฐ๐๐ญ๐๐ซ: 5 boorgate (3 met windpompe & 2 met dompelpompe), asook โn groot keerwal in die rivier wat volop water opvang. ๐
Hierdie pragtige 1567.8819 ha plaas, geleรซ sowat 45 km buite Cradock, strek oor 1 567 ha en bied โn ideale kombinasie van produksie, water en infrastruktuur!
๐๐ค๐๐ฉ๐ซ๐๐ก๐ ๐ฌ๐๐๐๐๐ฃ๐: Die plaas is verdeel in 8 goedversorgde kampe, elk met sy eie waterpunt. ๐๐๐ญ๐ซ๐จ๐ฎ๐๐๐ซ๐ ๐ฐ๐๐ญ๐๐ซ: 5 boorgate (3 met windpompe & 2 met dompelpompe), asook โn groot keerwal in die rivier wat volop water opvang. ๐๐ฒ๐๐ฝ๐ฟ๐ผ๐ฒ๐ถ๐ถ๐ป๐ด๐๐ฝ๐ผ๐๐ฒ๐ป๐๐ถ๐ฎ๐ฎ๐น: Reeds 20 ha lusern en aangeplante weiding onder wildsheining. Goeie uitbreidingspotensiaal vir verdere besproeiing. ๐๐๐๐๐ค๐๐ง๐๐๐ง๐ฎ-๐๐๐ง๐๐๐:Uitstekende skaapplaas met net soveel waarde vir beesboerdery. Goeie krale en laaibank vergemaklik hantering van vee. Drade in baie goeie toestand.
Infrastruktuur: โข 5-slaapkamer huis met leef- en eetvertrekke โข 1 volledige badkamer + 1 stort met wasbak + aparte toilet โข Ruim kombuis โข 2 groot stoorgeboue โข 3 buitegeboue vir ekstra gebruik
Hierdie plaas bied die ideale balans tussen beproefde veeboerdery en toekomstige ontwikkelingspotensiaal.
โn Skaars geleentheid om โn gevestigde, water-ryke plaas in die Cradock-distrik te besit.