738 Ettari DI Terreno Misto Con Eccellente Struttura Per I Cantieri E I Cantieri — Devon
Aggiornato: Luglio 28
6
Visualizzazioni degli ultimi 30 giorni
Informazioni sulla proprietà
La descrizione è stata tradotta automaticamente.
La descrizione viene visualizzata nella lingua originale.
738 ha Gemengde Plaas met Uitstekende Voerkraal- en Verwerkingsfasiliteite – Devon
Hierdie 738 hektaar plaas in die Devon-distrik bied ’n uitstekende geleentheid vir ’n kommersiële veeboerdery. Met gevestigde infrastruktuur, betroubare waterbronne en indrukwekkende voer- en verwerkingsfasiliteite is die plaas ingerig vir grootskaalse produksie.
Die plaas beskik oor 276 ha droëlan
738 ha Gemengde Plaas met Uitstekende Voerkraal- en Verwerkingsfasiliteite – Devon
Hierdie 738 hektaar plaas in die Devon-distrik bied ’n uitstekende geleentheid vir ’n kommersiële veeboerdery. Met gevestigde infrastruktuur, betroubare waterbronne en indrukwekkende voer- en verwerkingsfasiliteite is die plaas ingerig vir grootskaalse produksie.
Die plaas beskik oor 276 ha droëlande en 13 ha besproeiing, ondersteun deur 6 boorgate en 4 gronddamme.
Verbeterings sluit in:
Plaashuis Kantoor Werkswinkel Store Wildskamp Skietbaan Slaghuis
Die hoogtepunt van die eiendom is die volledig toegeruste bees- en skaapvoerkraal met kapasiteit vir ongeveer 4 500 beeste en 2 500 skape, tesame met volledige prosesseringsfasiliteite wat uitstekende waarde tot die onderneming toevoeg.
Hierdie is ’n seldsame geleentheid om ’n goed ontwikkelde landbou-eiendom met uitstekende produksie- en uitbreidingspotensiaal in ’n gesogte landbougebied te bekom.