$927,250

Gevestige Gemengde Børdery

  • 6 Camere
  • 1,198.44 Ac lot
  • Aggiornato: Aprile 15
  • 10
    Visualizzazioni degli ultimi 30 giorni
  • 1

Informazioni sulla proprietà

La descrizione è stata tradotta automaticamente.
La descrizione viene visualizzata nella lingua originale.
110 ha hoë potensiaal diep Avolon gronde
50 ha oulande kan weer omgeskakel word
320 ha gemengde veld (soet en suurveld)
->Totale grootte van 485 ha

Hierdie gemengde boerdery-eenheid bestaan uit twee aangrensende plase minder as 10 km oos van Ladybrand wat as eenheid funksioneer. Die plaas is maklik bereikbaar via grondpad wat in aanvaarbare toestand is. Die grond self het ’
110 ha hoë potensiaal diep Avolon gronde
50 ha oulande kan weer omgeskakel word
320 ha gemengde veld (soet en suurveld)
->Totale grootte van 485 ha

Hierdie gemengde boerdery-eenheid bestaan uit twee aangrensende plase minder as 10 km oos van Ladybrand wat as eenheid funksioneer. Die plaas is maklik bereikbaar via grondpad wat in aanvaarbare toestand is. Die grond self het ’n meestal plat topografie met ’n sagte helling van noord na suid, en die gebied ontvang ’n gemiddelde jaarlikse reënval van ongeveer 650-700 mm.
Huidige gewasverbouing sluit in sojas,mielies of sonneblom( tans sojas) . Oes is nie ingesluit nie.
Hier word met Bonsmara beeste geboer en 80 koeie is ingesluit in die koop (in verskillende stadium van produksie). Baie netjiese en sterk veehanteringsgeriewe maak veeboerdery hier ’n plesier!

Die natuurlike weiding op die plase bestaan hoofsaaklik uit gemengde soetgrasspesies, met ’n geskatte dravermoë van 4-5 hektaar per GVE (grootvee-eenheid). Die veld is reg deur die jaar in ’n goeie toestand agv die goeie reënval streek waarin die plaas geleë is, wat ’n lewensvatbare weidingsopsie vir vee bied.
Die eiendom is geleë tussen ander bona fide boerdery-eenhede, wat hoofsaaklik vir natuurlike weiding en gewasproduksie gebruik word. Met drie boorgate, verwante damme en reservoirs, wat ’n konstante toevoer van water aan alle kampe verseker. Die eiendom is verdeel in 11 kampe, elk toegerus met voldoende veesuipings en die heinings is in ’n goeie toestand. Die grensheinings is met 3 elektriese drade bykomend omhein om vee binne die plaas te hou, wat ’n groot pluspunt is.

Wat verbeterings betref, beskik die eiendom oor drie wonings. Die hoofwoning is ’n dubbelverdieping, 6-slaapkamer huis, baie ruim en netjies. Daar is ’n woonstel, ’n voormalige melkstal, ’n werkswinkel en ’n groot stoor met ’n oppervlakte van ongeveer 1000 m², sementvloer en is toegebou. Die geboue is oor die algemeen in ’n goeie toestand en benodig slegs geringe onderhoud. Eskom 3-fase elektrisiteit is aan die eiendom gekoppel, met ’n enkele toevoerpunt wat die hele plaas bedien.
1 Landini trekker met ’n laaigraaf en los implemente is ingesluit by die koop, asook ’n 4-silinder kragopwekker.

Oor die algemeen is dit ’n gevestigde boerdery-eenheid wat ’n gebalanseerde kombinasie van weiding, water en infrastruktuur bied, wat dit geskik maak vir beide bees- en gewasproduksie.
  • Tipo di proprietà

    Azienda agricola

Caratteristiche

Esplora la zona

Hobhouse, Provincia del Free State, Sudafrica Visualizza su Google Maps
Prezzo per sqft
Basso
Alto

Vedi altri 1 annunci a Hobhouse

Home and Hectare Free State

Iscritto da 11 mesi
Il tuo messaggio
Hai chiesto informazioni su questa proprietà

L'agente La contatterà al più presto

Pubblicato da

Home and Hectare Free State
South Africa
Visualizza profilo agenzia
21
Annunci
2025
Iscritto

Prenota una visita con the agent

Scegli una data e indica se preferisci un tour virtuale o di persona con l’agente.

In-person tour
Data preferita
Tipo di tour
Home and Hectare Free State
Gqeberha, South Africa
Visualizza profilo agenzia
Ultimo aggiornamento
Aprile 15
Prima pubblicazione
Mar 4
Riferimento annuncio
RL6270
Chiamata

Avvia chiamata telefonica con:

Salve, chiamo per la proprietà con riferimento RL6270, che ho trovato su JamesEdition.

Dopo la chiamata, forniremo i tuoi contatti all'agente per una comunicazione facile.