La description est affichée dans la langue d'origine.
Hierdie pragtige 1567.8819 ha plaas, geleë sowat 45 km buite Cradock, strek oor 1 567 ha en bied ’n ideale kombinasie van produksie, water en infrastruktuur!
𝙎𝙤𝙚𝙩𝙫𝙚𝙡𝙙 𝙬𝙚𝙞𝙙𝙞𝙣𝙜: Die plaas is verdeel in 8 goedversorgde kampe, elk met sy eie waterpunt. 𝐁𝐞𝐭𝐫𝐨𝐮𝐛𝐚𝐫𝐞 𝐰𝐚𝐭𝐞𝐫: 5 boorgate (3 met windpompe & 2 met dompelpompe), asook ’n groot keerwal in die rivier wat volop water opvang. 𝗕
Hierdie pragtige 1567.8819 ha plaas, geleë sowat 45 km buite Cradock, strek oor 1 567 ha en bied ’n ideale kombinasie van produksie, water en infrastruktuur!
𝙎𝙤𝙚𝙩𝙫𝙚𝙡𝙙 𝙬𝙚𝙞𝙙𝙞𝙣𝙜: Die plaas is verdeel in 8 goedversorgde kampe, elk met sy eie waterpunt. 𝐁𝐞𝐭𝐫𝐨𝐮𝐛𝐚𝐫𝐞 𝐰𝐚𝐭𝐞𝐫: 5 boorgate (3 met windpompe & 2 met dompelpompe), asook ’n groot keerwal in die rivier wat volop water opvang. 𝗕𝗲𝘀𝗽𝗿𝗼𝗲𝗶𝗶𝗻𝗴𝘀𝗽𝗼𝘁𝗲𝗻𝘀𝗶𝗮𝗮𝗹: Reeds 20 ha lusern en aangeplante weiding onder wildsheining. Goeie uitbreidingspotensiaal vir verdere besproeiing. 𝙑𝙚𝙚𝙗𝙤𝙚𝙧𝙙𝙚𝙧𝙮-𝙜𝙚𝙧𝙚𝙚𝙙:Uitstekende skaapplaas met net soveel waarde vir beesboerdery. Goeie krale en laaibank vergemaklik hantering van vee. Drade in baie goeie toestand.
Infrastruktuur: • 5-slaapkamer huis met leef- en eetvertrekke • 1 volledige badkamer + 1 stort met wasbak + aparte toilet • Ruim kombuis • 2 groot stoorgeboue • 3 buitegeboue vir ekstra gebruik
Hierdie plaas bied die ideale balans tussen beproefde veeboerdery en toekomstige ontwikkelingspotensiaal.
’n Skaars geleentheid om ’n gevestigde, water-ryke plaas in die Cradock-distrik te besit.