La description est affichée dans la langue d'origine.
Hierdie plaas in ’n gesogde area met goeie grond en genoegsame water
145ha Weiding Gemaklik 50 GVE Bees hanteringsfasiliteite 3 x 12.5ha Spilpunte 1 x 5ha Spilpunt 100 ha Droelande (4 x 12 ha sirkels met moederlyne vir spilpunte) 2.5ha Drupbesproeiing land 9 toegeruste boorgate 1 x Sementdam vir besproeiing 1 x Sinkdam 2 x Eskom punte
Die

Die plaas besit ook genoeg store en werkswinkels Daar is ook ’n vyf slaapkamer huis