$846,103

1567.8819 Ha

  • 5 Hab.
  • 2 Baños
  • Actualizado: Abril 15
  • 7
    Vistas de los últimos 30 días
  • 7

Sobre la propiedad

La descripción se tradujo automáticamente.
La descripción se muestra en el idioma original.
Esta villa de 1567.8819 está ubicada a 45 km de Cradock, tiene más de 1 567 ha y es una combinación ideal de producción, agua e infraestructura.

: Die plaas is verdeel in 8 goedversorgde kampe, elk met sy eie waterpunt.
: 5 boorgate (3 con bomba de viento y 2 con bomba de empuje), asook ’n groot keerwal in die rivier wat volop water opvang.
: Reeds 20 ha lusern en aangeplante weid
Hierdie pragtige 1567.8819 ha plaas, geleë sowat 45 km buite Cradock, strek oor 1 567 ha en bied ’n ideale kombinasie van produksie, water en infrastruktuur!

𝙎𝙤𝙚𝙩𝙫𝙚𝙡𝙙 𝙬𝙚𝙞𝙙𝙞𝙣𝙜: Die plaas is verdeel in 8 goedversorgde kampe, elk met sy eie waterpunt.
𝐁𝐞𝐭𝐫𝐨𝐮𝐛𝐚𝐫𝐞 𝐰𝐚𝐭𝐞𝐫: 5 boorgate (3 met windpompe & 2 met dompelpompe), asook ’n groot keerwal in die rivier wat volop water opvang.
𝗕
Esta villa de 1567.8819 está ubicada a 45 km de Cradock, tiene más de 1 567 ha y es una combinación ideal de producción, agua e infraestructura.

: Die plaas is verdeel in 8 goedversorgde kampe, elk met sy eie waterpunt.
: 5 boorgate (3 con bomba de viento y 2 con bomba de empuje), asook ’n groot keerwal in die rivier wat volop water opvang.
: Reeds 20 ha lusern en aangeplante weiding onder Wildsheining. Goeie uitbreidingspotensiaal vir verdere besproeiing.
-: Uitstekende skaaplaas met net soveel waarde vir beesboerdery. Goeie krale en laaibank vergemaklik hantering van vee. Drade in baie goeie toestand.

Infrastruktuur:
• Casa de 5 dormitorios con zona de estar y comer
• 1 baño completo + 1 planta con lavabo+aseo independiente
• Habitación combinada
• Almacén de 2 pies
• 3 bebeboue exteriores para uso adicional

Hierdie plaas bied die ideale balans tussen beproefde veeboerdery en toekomstige ontwikkelingspotensiaal.

En Skaars geleentheid om an gevestigde, rike plaas in die Cradock-Distrik te besit.
Hierdie pragtige 1567.8819 ha plaas, geleë sowat 45 km buite Cradock, strek oor 1 567 ha en bied ’n ideale kombinasie van produksie, water en infrastruktuur!

𝙎𝙤𝙚𝙩𝙫𝙚𝙡𝙙 𝙬𝙚𝙞𝙙𝙞𝙣𝙜: Die plaas is verdeel in 8 goedversorgde kampe, elk met sy eie waterpunt.
𝐁𝐞𝐭𝐫𝐨𝐮𝐛𝐚𝐫𝐞 𝐰𝐚𝐭𝐞𝐫: 5 boorgate (3 met windpompe & 2 met dompelpompe), asook ’n groot keerwal in die rivier wat volop water opvang.
𝗕𝗲𝘀𝗽𝗿𝗼𝗲𝗶𝗶𝗻𝗴𝘀𝗽𝗼𝘁𝗲𝗻𝘀𝗶𝗮𝗮𝗹: Reeds 20 ha lusern en aangeplante weiding onder wildsheining. Goeie uitbreidingspotensiaal vir verdere besproeiing.
𝙑𝙚𝙚𝙗𝙤𝙚𝙧𝙙𝙚𝙧𝙮-𝙜𝙚𝙧𝙚𝙚𝙙:Uitstekende skaapplaas met net soveel waarde vir beesboerdery. Goeie krale en laaibank vergemaklik hantering van vee. Drade in baie goeie toestand.

Infrastruktuur:
• 5-slaapkamer huis met leef- en eetvertrekke
• 1 volledige badkamer + 1 stort met wasbak + aparte toilet
• Ruim kombuis
• 2 groot stoorgeboue
• 3 buitegeboue vir ekstra gebruik

Hierdie plaas bied die ideale balans tussen beproefde veeboerdery en toekomstige ontwikkelingspotensiaal.

’n Skaars geleentheid om ’n gevestigde, water-ryke plaas in die Cradock-distrik te besit.
  • Tipo de propiedad

    Rancho

Características

Explorar la zona

Tarkastad, El Cabo Oriental, Sudáfrica Ver en Google Maps
Precio por sqft
Bajo
Alto

Ver 1 anuncios más en en Tarkastad

Home and Hectare Eastern Cape

Se unió hace 11 meses
Su mensaje
Usted ha preguntado por esta propiedad

El agente se comunicará con usted pronto por

Publicado por

Home and Hectare Eastern Cape
South Africa
Ver perfil de la agencia
6
Anuncios
2025
Se unió

Reserva una visita con the agent

Elija una fecha y si prefiere una visita virtual o presencial con el agente.

In-person tour
Fecha preferida
Tipo de tour
Home and Hectare Eastern Cape
South Africa
Ver perfil de la agencia
Última actualización
Abril 15
Primera publicación
Oct 6, 2025
Referencia del anuncio
RL6111
Llamada

Iniciar llamada telefónica con:

Hola, llamo por la propiedad con referencia RL6111, que encontré en JamesEdition.

Después de la llamada, proporcionaremos tus contactos al agente para una comunicación fácil.