$2,117,516

Gevestigde Mega Plaas In Die Vrugbare Riemland – Nou Te Koop

  • 4 Hab.
  • 2 Baños
  • 1,482.85 Ac lot
  • Actualizado: Abril 15
  • 2

Sobre la propiedad

La descripción se tradujo automáticamente.
La descripción se muestra en el idioma original.
Hierdie welbekende en gevestigde plaas, geleë in die ryk landbougebied tussen Heilbron en Frankfort, bied ’n uitsonderlike belegging vir die ernstige boer of kommersiële belegger. Met ’n bewese geskiedenis van suksesvolle grootskaalse boerdery, is die eiendom uitstekend ingerig vir beide kommersiële gewasverbouing en intensiewe veeproduksie.

’n Skaars geleentheid om ’n volledig operasione
Hierdie welbekende en gevestigde plaas, geleë in die ryk landbougebied tussen Heilbron en Frankfort, bied ’n uitsonderlike belegging vir die ernstige boer of kommersiële belegger. Met ’n bewese geskiedenis van suksesvolle grootskaalse boerdery, is die eiendom uitstekend ingerig vir beide kommersiële gewasverbouing en intensiewe veeproduksie.

’n Skaars geleentheid om ’n volledig operasionele landbou-eenheid in een van Suid-Afrika se mees produktiewe streke te bekom.
Hierdie word verkieslik as Lopende Saak verkoop.

Die plase bestaan uit twee titelaktes en kan gesamentlik of afsonderlik aangekoop word.
Grootte en Grondgebruik
Totale grootte: 600.12 ha

Lande: 151 ha
Aangeplante weiding: 30,3 ha
Natuurlike weiding: 400,3 ha
Uitvalgrond: 15,8 ha

Infrastruktuur en Vaste Bates
(Volledige lys beskikbaar op aanvraag – kontak Zenia via WhatsApp)

Voerkraal en Hanteringsfasiliteite
Voerkraal vir ±2700 beeste in 28 kampe met betonvoerbakke (onder dak) en waterkrippe (onder skadunet)
Veehanteringsfasiliteit langs voerkraal met 2 troklaaipunte
9 Kuilvoerbunkers (gesamentlike kapasiteit: 6000 – 8000 ton)

LMI-weegbrug: 24m x 3m, 40 ton kapasiteit

Waterinfrastruktuur
8 Boorgate (5 toegerus – sterk water)
Watervoorsieningsstelsel na verskeie punte op die plaas.
3 x 10 000L JoJo-tenks by hoofhuis
1 x 5000L JoJo-tenk by voerfabriek
Verskeie sementdamme, windpompe en solarpomp

Huis op werf met Buitegeboue
4 Slaapkamers ,2 Badkamers, Studeerkamer, 2 Leefareas, Eetkamer, Kombuis, Dubbel Motorhuis
Netjies onderhoude woning

Buitegeboue
3x4m Koelkamer
Stoorkamer en kombuisie

Voerfabriek-stoor, volledig toegerus om voere te stoor, te verwerk, te meng en uit te laai in voerwaens vir voer op gemeganiseerde basis.
10 Awegaars vir uitlaai van voer uit bunkers in voerwa
Hippo Hawermeule-eenheid
Elektriese Voermeule-eenheid met 2 Heklase tenks
Bakkiehysereenheid
Mieleisilo kapasiteit 550ton (22 ringe waarvan 25ton per ring)
Soja silo 300ton
Melasse silo 70 ton
Bessemer Meelsilo
Staal Mieliesilo

3 Kalwerhokke met afdakke en skuiwende krale (met individuele hokkies)
3 Afdak-voerstore
Melkstal, ou melkstal, kalwerkampe
Veehanteringsfasiliteite Onderdak met 3 Drukgange en Elektroniese Skaal, langs melkery/melkstal met 2 voertuig grootte hekke
Klipstal en ekstra stoorruimtes
1 Werkswinkel met stoor, kantoor en spasie vir trekkers ens
1 x Groot, sluitbare stoor vir implemente en trekkers

Kantoorgeriewe:
Gemeubileerde kantoor en konferensiekamer
Aparte toilet
Apteek

Werkerbehuising en Addisionele Geboue
10-slaapkamer hostel met kombuis en badkamer
16 werkershuise met Eskom-krag en songeysers

Gruisgat (bruikbaar vir padinstandhouding)

Tweede Plaas:
Windpompe (2), sementdamme (3), 10 000L watertenk
Solarpomp (geaktiveer indien nodig)
60 ha lande opgedeel in 30 ha, 10 ha en 20 ha
Spruit vloei tussen lande

Los Bates (Volledige lys beskikbaar):
Trekkers, Motorfiets, Laaigraaf, Werktuie, Spuite, Silo’s, Voerbakke, Kragopwekkers, Medisyne en plaasvoorraad

Lewende Hawe
60 Angus koeie (Soog en Dragtig)
4 Angus koeie
74 Angus slagosse
8 Volstruise

Gemiddelde reenval van 600-800mm per jaar

Geen werkers met permanente verblyfreg of grondeise nie.

Prestasie en Erfenis
Hierdie plaas het nie net aan die voorpunt van tegnologie gestaan nie – dit was ook baanbrekend in landbou-ontwikkeling. Dit het ’n belangrike rol gespeel in:
Van die eerste embrio-oorplasings in SA.
Vestiging van ’n opleidingsfasiliteit vir studente van verskeie tersiêre instellings.
Verskeie toekennings, insluitend Nasionale Boer van die Jaar en Vrystaatse Meester-Suiwelboer.

Kontak Zenia vir volledige dokumentasie en besigtigingsafsprake
  • Tipo de propiedad

    Rancho

Explorar la zona

Heilbron Rural, Municipalidad Local de Ngwathe, Provincia del Estado Libre, Sudáfrica Ver en Google Maps
Precio por sqft
Bajo
Alto

Ver 12 anuncios más en en Municipalidad Local de Ngwathe

Home and Hectare Free State

Se unió hace 1 año
Su mensaje
Usted ha preguntado por esta propiedad

El agente se comunicará con usted pronto por

Publicado por

Home and Hectare Free State
South Africa
Ver perfil de la agencia
17
Anuncios
2025
Se unió

Reserva una visita con the agent

Elija una fecha y si prefiere una visita virtual o presencial con el agente.

In-person tour
Fecha preferida
Tipo de tour
Home and Hectare Free State
Gqeberha, South Africa
Ver perfil de la agencia
Última actualización
Abril 15
Primera publicación
Feb 5
Referencia del anuncio
RL5948
Llamada

Iniciar llamada telefónica con:

Hola, llamo por la propiedad con referencia RL5948, que encontré en JamesEdition.

Después de la llamada, proporcionaremos tus contactos al agente para una comunicación fácil.