Pragtige hoewe / Besigheids belegging / Leefstylveranderende eiendom te koop in die hartjie van die tuinroete – Groot Brakrivier, Distrik George. Ongeveer 9.6 ha – landbou sonering met vergunnings gebruik vir: 1. Restaurant 2. Addisionele woning (bestuurders / eienaar huis) 3. Gastehuis (Guestfarm) 4. Plaaswinkel 5. Padstal 6. Toeriste fasiliteite / konferensies 7.
Pragtige hoewe / Besigheids belegging / Leefstylveranderende eiendom te koop in die hartjie van die tuinroete – Groot Brakrivier, Distrik George. Ongeveer 9.6 ha – landbou sonering met vergunnings gebruik vir: 1. Restaurant 2. Addisionele woning (bestuurders / eienaar huis) 3. Gastehuis (Guestfarm) 4. Plaaswinkel 5. Padstal 6. Toeriste fasiliteite / konferensies 7. Plaas huis en arbeiders huis 8. Brothers Coffee roustery 9. Kwekery 10. Ida’s clothes
1. Restaurant / Kroeg met speelarea en baie parkering – In besigheid vanaf 2017 en finansieel gesond en steeds goeie groei jaar na jaar – ten volle toegerus en gemeulibeerd en as lopende besigheid beskikbaar. Drank lisensie in plek en op datum. Kan ongeveer 120 – 140 mense op ‘n slag akkommodeer. 2. Hoofwoning / bestuurder / eienaar huis met 3 slaapkamers, 1 badkamer, 1 gaste toilet, leefarea, was kamer en kombuis. 3. Gastehuis (Guestfarm) bestaan uit elf (11) eenhede verdeel as volg: (Kan ongeveer 30 - 36 persone slaap per nag) - Kamer 1 tans oornag B&B fasilitiete, kamer met eie badkamer – Slaap 3 - Kamer 2 tans oornag B&B fasilitiete, kamer met eie badkamer – Slaap 2 - Kamer 3 met 2 vertrekke en badkamer - Slaap 4 - Kamer 4 met 2 vertrekke en badkamer, tans lang termyn huurder - Kamer 5 / Stoorkamer met 1 slaapkamer en 1 groot leefarea of addisionele slaapkamer en ‘n badkamer – slaap 4 – 8 - Kamer 6 met 1 enkel kamer en eie badkamer – Slaap 2 - Eenheid 7 is selfsorg met 1 slaapkamer / kombuis en oopplan leefarea wat vir oornag / langtermyn geskik is. Slaap 2 – 4 - Eenheid 8 is selfsorg met 1 slaapkamer / kombuis en oopplan leefarea wat vir oornag / langtermyn kan gebruik word. Tans lang termyn huurder – Slaap 2
Vier (4) afdakke.
Alle kamers volledig gemeubileer en toegerus – behalwe die langtermein huurder kamer / eenheid - Drie (3) houthuise: • Eenheid 10 met langtermyn huurder • Eenheid 9 kan vir langtermyn / oornag / backpackers gebruik word. Slaap 4 • Eenheid 11 kan vir langtermyn /oornag / backpackers gebruik word. Slaap 2 - 4 Elke houthuis het buite braai en eie badkamer. Alle kamers ten volle toegerus en gemeubileerd ,behalwe huurder houthuis.
4. Winkel 1 / Plaaswinkel – tans leeg maar kan omskep word en uitverhuur word, was voorheen kwekery met pragtige buite area. 5. Winkel 2 / Padstal – tans met huurder. 7. Plaas huis met 3 kamers, eie badkamers en kombuis (tans met huurder) / Arbeiders huis toegerus met 2 kamers en badkamers – apart van die besigheid.
Geen munisipale dienste nie, het wel eskom krag en ongeveer 100 000 liter water stoorplek. Groot oop stoor 10 x 18 meter dubbel volume – geleenthede eindeloos met die gebou 2de Groot stoor planne reeds goedgekeur – 10 x 18 m dubbel volume.
Pragtige damme op die perseel met baie potensiaal – 10 x karavaan / tent staanplekke kan langs groot dam opgerig word sonder toestemming – slegs planne benodig (riool sisteem reeds in plek)
Plaas diere (5x donkies / 2x ponies / 2x bokke / 2x perde) deel van koop. Eiendom word verkoop met al die bates – daar is items uitgesluit wat gemerk sal word. Gelee ongeveer 5km vanaf Groot Brakrivier en 14km vanaf George lughawe.